肆客足球

?????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?


PROGRAMAANBOD?

?Klik op die hiperskakels  in di?e tabel hieronder om na die programinligting te kyk.

???Let wel: Jy kan een van die volgende twee opsies vir die Magister in Teologie- (MTh-)graadprogram ???volg:
  • 'n Gestruktureerde-opsie (waar die navorsingsopdrag 60 krediete uit ’n totaal van 180 tel), OF
  • 'n Tesisopsie (waar die navorsingsopdrag 120 krediete uit ’n totaal van 180 tel).

Die tesisopsie kan op enige van die ses teologievakgebiede gedoen word, met die klem op gender en gesondheid. Jy moet dus vir twee modules op jou spesialiseringsgebied sowel as vir die verpligte module Gender, Gesondheid en Teologie registreer EN jou MTh-tesis moet oor ’n gender- en gesondheidstema handel.

Waar dit moontlik is, sal aansoeke wat  ?die betrokke program se sluitingsdatum vir die inname van Januarie 2025 afgehandel word, vir die inname van Julie 2025 oorweeg word?.?


SLUITINGSDATUMS?

JANUARIE 2025?-INNAME:

 Internasionaal      Suid-Afrika

??Program
??Departement
?Sluitingsdatum
???Sluitingsdatum?

nagraadse DIPLOMAprogramme

?

?NGDip in Teologie 
?(Christelike Bediening?)

Praktiese Teologie en Missiologie
??30 Okt 2024

?30 Okt 2024

?NGDip in Teologie 
?(Ou en Nuwe Testament)

?Ou en Nuwe Testament
30 Okt 2024
?30 Okt 2024
NGDip in Teologie 
?(Praktiese Teologie?)

Praktiese Teologie en Missiologie?
30 Okt 2024
30 Okt 2024
NGDip in Teologie 
?(Sistematiese Teologie en Ekklesiologie?)
?
??Sistematiese Teologie en Ekklesiologie?
30 Okt 2024
30 Okt 2024

magisterprogramme

?
?
Magister Divnitatus (MDiv)?
?MDiv
?Praktiese Teologie en Missiologie
30 Okt 2024
30 Okt 2024
Magister in die Wysbegeerte (MPhil?)?
?MPhil (Godsdiens en Kultuur?)
?Praktiese Teologie en Missiologie?
30 Okt 2024
30 Okt 2024
Magister in die Teologie (MTh?)?
?MTh (Ekklesiologie)
?     Gestruktureerde-opsie
?     Tesisopsie?
??Sistematiese Teologie en Ekklesiologie
30 Okt 2024

?30 Okt 2024

?MTh (Missiologie)
     Gestruktureerde-opsie
?     Tesisopsie
Praktiese Teologie en Missiologie
30 Okt 2024
30 Okt 2024
MTh (Nuwe Testament)
?     Gestruktureerde-opsie
?     Tesisopsie
?Ou en Nuwe Testament
30 Okt 2024
30 Okt 2024


?MTh (Ou Testament)?
     Gestruktureerde-opsie
?     Tesisopsie
?Ou en Nuwe Testament?
30 Okt 2024
30 Okt 2024
??MTh (Praktiese Teologie)
??     
     Kliniese Pastoraat?
     Gemeenskapsontwikkeling? 
     Algemeen(Gestruktureerd)
     Algemeen (Tesis)
     Bedieningspraktyk? 
     Prediking
     Jeugbediening
        (Ge??struktureerd)
?
?     Jeugbediening (Tesis)
?


30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Okt 2024

30 Okt 2024
?

30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Okt 2024
30 Oct 2024

30 Okt 2024
MTh (Sistematiese Teologie)
     Gestruktureerde-opsie
?     Tesis -opsie
???Sistematiese Teologie en Ekklesiologie?
30 Okt 2024
30 Okt 2024

doktoraleprogramme

??
?PhD (Ekklesi??ologie)??

?Sistematiese Teologie en Ekklesiologie
30 Okt 2024
30 Okt 2024
?PhD (Missiologie)?
?Praktiese Teo?logie en Missiologie
30 Okt 2024
?30 Okt 2024
?PhD (Nuwe T?estament)?
?Ou en Nuwe Testament
30 Okt 2024
30 Okt 2024
PhD (Ou Test??ament)? 
?Ou en Nuwe Testament
?30 Okt 2024
30 Okt 2024
?PhD (Praktiese Teologie)? 
?Pra?ktiese Teo?logie en Missiologie?
?30 Okt 2024
30 Okt 2024
?PhD (Sistematiese Teologie)??

??Sistematiese Teologie en Ekklesiologie
30 Okt 2024
30 Okt 2024
???

julie 2025-Inname:?

 Internasionaal      Suid-Afrika

?????Program
??Departe?ment
?Sluiting?datum
???Sluitingsdatum

nagraadse DIPLOMAprogramme

?

NGDip in Teologie 
?(Ou en Nuwe Testament)

Ou en Nuwe Testament
31 Mrt 2025
31 Mrt 2025

?NGDip in Teologie 
?(Praktiese Teologie?)

Praktiese Teologie en Missiologie
31 Mrt 2025
?31 Mrt 2025
?NGDip in Teologie 
?(Sistematiese Teologie en Ekklesiologie?)

??Sistematiese Teologie en Ekklesiologie
?31 Mrt 2025
31 Mrt 2025

??MAGISTERPROGRAMME

??
? ????Magister in die Wysbegeerte (MPhil?)????
?MPhil (Godsdiens en Kultuur?)
?Praktiese Teologie en Missiologie
?31 Mrt 2025
?31 Mrt 2025
Magister in die Teologie (MTh?)?????
MTh (Ekklesiologie)
?     Gestruktureerde-opsie
?     Tesisopsie?
?Sistematiese Teologie en Ekklesiologie
31 Mrt 2025
31 Mrt 2025
??MTh (Missiologie)
     Gestruktureerde-opsie
?     Tesisopsie
?Praktiese Teologie en Missiologie
31 Mrt 2025

?31 Mrt 2025

?MTh (Nuwe Testament)
?     Gestruktureerde-opsie
?     Tesisopsie?
Ou en Nuwe Testament
31 Mrt 2025

31 Mrt 2025
MTh (Ou Testament)?
     Gestruktureerde-opsie
?     Tesisopsie

31 Mrt 2025
?31 Mrt 2025?
?MTh (P??raktiese Teologie)

?


31 Mrt 2025
31 Mrt 2025
31 Mrt 2025
31 Mrt 2025
31 Mrt 2025

31 Mrt 2025


31 Mrt 2025
31 Mrt 2025
31 Mrt 2025
31 Mrt 2025
31 Mrt 2025

31 Mrt 2025
?MTh (Sistematiese Teologie)
     Gestruktureerde-opsie
?     Tesisopsie
?Sistematiese Teologie en Ekklesiologie?
?31 Mrt 2025
31 Mrt 2025?

Aansoekproses
??