肆客足球

NAGRAADSE Studies??

      registrasie by die us

??????????????????

INSKRYWING AAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH


??toelating??
?

?
Die Universiteit Stellenbosch laat studente toe nadat die betrokke akademiese departement ’n student se formele aansoek goedgekeur het
?.?

registrasie
?

Registrasie geskied normaalweg in Januarie elke jaar. In sommige magister- en doktorale programme word tweedesemesterregistrasie in Julie toegelaat.?

?Alle studente moet seker maak dat hulle aan alle vereistes voldoen voordat hulle registreer. Wees gereed om by aankoms die volgende stawende dokumente te voorsien??:

  • Bewys van betaling/studiefinansiering;
  • Bewys van toelating (brief van die betrokke fakulteit/departement);
  • Oorspronklike akademiese transkripte en gepaardgaande graadsertifikate (sluit vorige kwalifikasies van die Universiteit Stellenbosch uit).??????????????????

???????????????????????