????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??
?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.
Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?.
Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik
hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?
Party programme val oor twee fakulteite. Dít impliseer dat die program in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe? gesetel is, maar deur ’n verbandhoudende departement in ’n ander fakulteit aangebied word.
PROGRAMAANBOD?
Die Magister in die Natuurwetenskappe (MSc) kan voltyds oor een jaar of deeltyds oor twee jaar gevolg word. Na gelang van kandidate se wetenskaplike ervaring vereis die program hetsy kursuswerk en ’n navorsingsopdrag, of ’n tesis?.
?Algemene toelatingsvereistes vir die MSc-graadprogram is h?ier? te kry.?
As jy op die
?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.?
SLUITINGSDATUMS????
Intern?asionaal Suid- Afrika???