肆客足球

????????????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?


?PROGRAMaanbod

?Klik op die hiperskakels  in die tabel hieronder om na die programinligting te kyk.?

Let wel: Waar dit moontlik is, sal aansoeke wat  ?die betrokke program se sluitingsdatum vir die inname van Januarie 2024 afgehandel word, vir die inname van Julie 2024 oorweeg word?.?


SLUITINGSDATUMS

?Januarie 2025-?INname:

 Internasionaal      Suid-Afrika

?????Program
? Sluitingsdatum
?Sluitingsdatum?

LLB Program 3-jaar 

?Die driejarige LLB-program (as tweede graad)? ?              ???Kontak die department direk

?NAGRAADSE diplomaprogramme

?NGDip (Belasting)
Slegs elke tweede jaar aangebied?
 30 Sep 2024? ?                       31 Okt 2024? ?            
??NGDip (Intellektuele Goederereg)?
  ?31 Okt 2024?          
? 31 Okt 2024        
?NGDip (Staatsverkrygingsreg en-Regulering)?
  30 Sep 2024? ?          
??? 30 Sep 2024? ?  ?? ?          ?

maGISTERprogrammE

? ????LLM Gestruktureerde-opsies
?Algemeen
??30 Sep 2024
?31 Okt 2024
?Alternatiewe Geskilbeslegting
??30 Sep 2024
?31 Okt 2024
?Arbeidsreg
30 Sep 2024
?31 Okt 2024
?Internasionale Handelsreg
??30 Sep 2024
??31 Okt 2024
?Intellektuele Goederereg
??30 Sep 2024
??31 Okt 2024
?Straatsverkrygingsreg
?(professionele LLM-program)?

?30 Sep 2024
?30 Sep 2024
????LLM Navorsingsopsie??
???Handelsreg
???30 Okt 2024
?30 Okt 2024
?Privaatreg
?30 O?kt 2024
?30 Okt 2024
?Publiekreg
?30 O?kt 2024
???30 Okt 2024

DOKTORALEprogramme (LLD)

?

???Handelsreg
30 Okt 2024
30 Okt 2024?
?Privaatreg
30 Okt 2024
30 Okt 2024?
?Publiekreg
30 Okt 2024?30 Okt 2024
?

JULie 2025-INname?:?

 Internasionaal      Suid-Afrika

?????Program
? Sluitingsdatum
?Sluitingsdatum

MAGISTERPROGRAMME

? ?????????LLM Gestruktureerde-opsies
??Algemeen
?31 Mrt 2025
?31 Mrt 2025
?Alternatiewe Geskilbeslegting
?31 Mrt 2025
?31 Mrt 2025
??Arbeidsreg
?31 Mrt 2025
?31 Mrt 2025
??Internasionale Handelsreg
?31 Mrt 2025
?31 Mrt 2025
?Intellektuele Goederereg?
?31 Mt 2025
?31 Mrt 2025





?
Aansoekproses