nagraadse Studies??
engels-taalvaardigheidsvereistes?
?
Internasionale kandidate wat hulle kwalifikasies behaal het aan tersiêre instellings waar Engels nié die onderrigtaal is nie, moet bewys lewer van hulle Engels-taalvaardigheid.
Hierdie bewys moet jou aansoek vergesel, en moenie ouer wees as 24 maande nie.
Die minimum Engels-taalvaardigheidsvereistes en erkende taaltoetse vir toelating tot die Universiteit Stellenbosch se nagraadse graadprogramme is soos volg: ?
Engels-taalvaardigheids-vereistes |
CEF vlak | Cambridge ESOL | IELTS baan | TOEFL iBT | TOEFL CBT |
TOEFL
(papier-gebaseerd) |
PTE Academic |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Minimum Engels-taalvaardigheids-vereistes |
C1 | CAE |
?6.5 |
79 | 213 | 550 | 76? - 8?4?????? |
??
??????????