Nagraadse Studies??
huidige ingeskrewe US-studente
?
?Die volgende kategorie? huidige US-studente moet die nuwe aansoekproses volg:
- Huidige voorgraadse US-studente wat van plan is om in 2024 om ’n nagraadse program aansoek te doen;
- Huidige nagraadse US-studente wat van plan is om in 2024 om ’n ho?r nagraadse program aansoek te doen; and
-
Huidige doktorale kandidate aan die US wat van plan is om volgende jaar om ’n nadoktorale program aansoek te doen.
??
?AANSOEKPROSES
Stap 1: Meld aan op die aansoekblad via die
aansoeker-ikoon, en kies die skakel
Create a Profile.
Stap 2: Klik op
Current/Previous Student or Staff.
Stap 3: : Tik jou studentenommer en geboortedatum soos volg in: <Studentenommer>jjjjmmdd> (voorbeeld: 1234567820020612, en klik op
Fetch Details.
Stap 4: Werk nou die
Create Profile-blad by.
LET WEL: Inligting wat in grys gemerk is, kan slegs bygewerk word deur ’n formele e-pos na
info@sun.ac.za to te stuur waarin jy die veranderinge versoek. Gebruik die e-posadres op die profielblad of verstrek ’n nuwe adres waar die Universiteit met jou kan kommunikeer.
Stap 5: Skep ’n nuwe wagwoord vir jou aansoek vir 2024?.
Step 6: Sodra jy die
Create your Profile -blad voltooi en op
Create geklik het, sal ’n suksesboodskap verskyn. Kies dan om hetsy met jou aansoek voort te gaan of terug te keer na die aansoekblad. Hier sal jy dieselfde e-posadres en wagwoord moet intik as wat jy in stap 4 op die
Create Profile -blad gebruik het.
Stap 7: Klik op Programme Selection op die aansoekportaalblad, en dan op
Add om die program te kies waarom jy wil aansoek doen. Kies die fakulteit, programtipe en studiejaar, en klik op
Save.
Stap 8: Klik op
Personal Information en voltooi die ontbrekende besonderhede. Klik op
Save.
Stap 9: Klik op
Payment and Agreement. Kies "I accept the Application Terms and Conditions" en klik op
Submit Application.
Stap 10: Studente wat tans by die Universiteit Stellenbosch geregistreer is én studente wat in 2022 geregistreer was, maar hulle studie gestaak het, hoef nie ’n aansoekfooi te betaal nie. Klik op
Will pay later op die blad
Payment and Agreement sodat ons jou van die aansoekfooi kan vrystel wanneer jy jou aansoek indien.
navrae
Rig enige navrae oor jou aansoek aan Kli?ntedienste by info@sun.ac.za?.
OORWEGING VAN JOU AANSOEK? ??
Let asseblief daarop dat
slegs saansoeke wat ingedien is, oorweeg sal word.
?
NIE SEKER WAT OM TE STUDEER NIE?
Vir inligting oor die wye verskeidenheid nagraadse programme wat die Universiteit Stellenbosch aanbied, kyk gerus na elke fakulteit se nagraadse aanbod hier onder:????????????????????????
????????????????????