NAGRAADSE Studies??
NAGRAADSE STUDENTESTEUNDIE?NSTE
??
?
????????????????Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikKeling?
Die doel van die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) is om huidige én so ver moontlik ook voornemende studente van sielkundige, ontwikkelings- en loopbaanbeplanningsdienste te voorsien, en sodoende ’n ingeligte, geestesgesonde gemeenskap te bevorder?.
Die SSVO se werksaamhede val oor die algemeen in die volgende sewe dienskategorie??:
- Akademiese voorligting;
- Beroepsvoorligting en -ontwikkeling;
- Individuele en/of groepterapie;
- Kontemporêre ontwikkelingswerksessies;
- Die Kantoor vir Studente met Spesiale Leerbehoeftes;
- Konsultasies;
- Opleiding van, en toesig oor, sielkunde-interns.
Die diensaanbod, waaronder groep- en individuele terapie, is meestal gratis vir alle geregistreerde studente. Indien jy ’n psigiater wil spreek, sal ’n fooi gehef word. Van die werksessies en beroepsvoorligting vereis ook ’n fooi?.?
KONTAKBESONDER-?HEDE?
-
Victoriastraat 37
-
?+27 21 808 4707
-
Webwerf????
-
Noodgevalle 24/7:
082 557 0880?