肆客足球

Operations and Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?????Verantwoordelikheidsentrum van Bedryf en Finansies???

 

?Bedryfsuitnemendheid in alles wat ons ??doen

Die verantwoordelikheidsentrum van Bedryf en Finansies ondersteun die Universiteit se Visie 2040 en strategiese raamwerk 2019-2024 wat die posisisionering van die US as Afrika se voorste navorsingsintensiewe Universiteit met 'n wêreldwye impak artikuleer.  Uit die aard van die VS se aktwiteite, is ons spesifieke fokus daarop om by te dra tot en die skep van 'n florerende Universiteit en bedryfsuitnemendheid in alles wat ons doen, na te streef. 

Bedryf en Finansies is 'n multidimensionele verantwoordelikheidsentrum waar die volgende professionele en administratiewe ondersteuningsdienste sinvol tot voordeel van die Universiteit saamgevoeg word:

  • finansi?le beplanning en bestuur;
  • die uitbreiding en instandhouding van fisiese infrastruktuur (werk-, leer- en leefruimtes) en kampussekuriteitsdienste ;
  • die bestuur van die US se kommersi?le dienste asook die kommersialisering van intellektuele eiendom;
  • die bevordering van entrepreneurskap onder studente en personeel;
  • die bestuur van informasietegnologie;
  • die bestuur van sport as strategiese bate van die universiteit en ontspanning as deel van ? gesonde leefwyse van personeel en studente;
  • die instandhouding en bestuur van die Universiteit se kampusmeesterplan, mobiliteitsplan (parkering, pendeldiens en toegangsbeheer), kampussekuriteit en 'n risiko-bestuurstelsel.

??
Ontmoet die span?
?

??

?Fasiliteitsbestuur?

Facilities.png

Fasiliteitsbestuur se spanlede is van links na regs: Madeleine Malan (Direkteur: Besigheidsbestuur), Japie Engelbrecht (Direkteur: Projekontwikkeling), Viljoen van der Walt (Direkteur: Risikobestuur en Kampussekuriteit), Nicolette van den Eijkel (Hoofdirekeur: Fasiliteitsbestuur), Nadeem?Gafieldien (Direkteur: Eiendomsdienste), Francois Swart (Direkteur: Ontwikkelingsbeplanning en Ontwerp) and Dan Prata (Direkteur: Fasiliteitsdienste).

 

Finansies??

Finance.jpg

Finansies se bestuurspan is van links na regs: Caro Olivier (Adjunkdirekteur: Fondse en Batebestuur), Pieter Wever (Direkteur: Vervoerdienste), Werner Abrahams (Adjunkdirekteur: Studentefooie en Debiteure), Annemi Murray (Direkteur: Finansi?le Beplanning en Begroting), Manie Lombard (Hoofdirekteur: Finansies), Brendon Gindlay-Whieldon (Finansi?le Kontroleerder), Reinet Uys (Direkteur: Finansi?le Dienste), Elizabeth de Beer (Adjunkdirekteur: Finansi?le en Bestuurstelsels) en Riaan Basson (Direkteur: Aankope en Voorsieningsdienste). 

 

Innovus en SU?NCOM

Innovus.jpg

Innovus en SUNCOM, sittende van links is: Daniell Jacobs (PA & Finansi? Administratiewe beampte), Colette Noble (Kantoor-skakeling), Monique van Aswegen (Sekretaresse van die Senior Direkteur: SUNCOM), Hein Swanepoel (Senior Direkteur: SUNCOM), Anita Nel (Hoofdirekteur: Innovasie en Besigheidsontwikkeling), Carol Kat (Hoof: Kopiereg en Kort Kursusse), Sandra February (Administratiewe bemapte: Kopiereg en Kort kursusse), Nolene Singh (Bestuurder: Tegnologie-oordrag) and Christi Wiechers (Senior Kommersi?le Projekbestuurder). Agter staan van links: Doris Peters (Senior Administratiewe en Finansi?le Intellektuele Eiendomsbeampte ), Joubert de Wet (Bestuurder: Tegnologie-oordrag), Gert le Roux (Aquaculture Kommersi?le Bestuurder), Stefan du Toit (Innovase en Kommersi?le Strategis), Luan Africa (Tegnologie-oordrag beampte), Lizane Fuzy (Kommersi?le Projekbestuurder) en Camille de Villiers (Tegnologie-oordrag beampte).?


Informasietegnologie

IT.jpg
 

Informasietegnologie (IT) se bestuurspan is van links:  Johann Kistner (Direkteur: Akademie IT), Zenobia Davidse (Direkteur: IT Algemene Ondersteuningsdienste), Attie Juyn (Senior Direkteur: IT) Joe Smit (Direkteur: IT Infrastruktuur). en Ralph Pina (Direkteur: IT Institusionele Sagtewareoplossings) Institutional Software Solutions).?

 

Maties Sport?

?Sport.jpg

Maties Sport se senior bestuurspan is van agter: Sean Surmon (Hoof: Ho? Prestasie), Gustav Venter (Hoof: Sentrum vir Sportleierskap), Andy de Bruin (Rekenmeester: Finansi?le beplanning en Batebestuur), Jerry Laka 
(Direkteur: Ondersteuningsdienste) en Ilhaam Groenewald (Hoofdirekteur
?).