肆客足球

Centre for Academic Planning and Quality Assurance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Visie

Ons visie is om deur samewerking ’n gehaltekultuur en die voortdurende vernuwing van die akademiese aanbod by die Universiteit Stellenbosch te bevorder.


Missie

Ons missie is om:

  • ’n doeltreffende en ge?ntegreerde gehaltebestuurstelsel by die Universiteit te bestuur deur die drie verbandhoudende werksaamhede van akademiese beplanning, gehalteversekering, en programhersiening, -herontwerp en -vernuwing; 
  • wedersydse verhoudinge met akademiese en steunpersoneel sowel as studente te bou; 
  • ingeligte, konteksspesifieke steun en advies te bied; 
  • namens die Universiteit met eksterne ho?ronderwysliggame te skakel, waaronder die Raad op Ho?r Onderwys, die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding, die Suid-Afrikaanse Kwalifikasieowerheid en die Kaapse Ho?ronderwyskonsortium; en 
  • ’n vakkundige benadering te volg. ?

???????