肆客足球

Centre for Academic Planning and Quality Assurance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

????????????????Die Universiteit Stellenbosch Gehaltebestuurstelsel ?

Ons gehaltebestuurstelsel maak voorsiening vir die gereelde evaluering van akademiese departemente en professionele akademiese steundienste volgens 'n vaste siklus vir gehalteversekering en -bevordering??. Ons Gehalteversekering- en bevorderingsbeleid is belyn met die Raad op Ho?r Onderwys (RHO) se Raamwerk vir Institusionele Gehaltebeoordelings.

?Ons Universiteit se Evalueringstelsel bestaan uit die departementele selfevaluering, ewekniebeoordeling ???en die tweejaaropvolg.?????

????
Self-eval.png 

?Die bevindings van die self- en ewekniebeoordeling???s en sleutelaksies vir verbetering word aan ons Gehaltekomitee gerapporteer. Ons Gehaltekomitee is 'n subkomitee van ons Uitvoerende Komitee van die Senaat. Ons Gehaltekomitee??? adviseer ons Uitvoerende Komitee van die Senaat oor die bestuur en monitering van al ons institusionele gehalteversekering en verbeteringsaktiwiteite.

 Universiteit Stellenbosch Gehalte-Kalender? 
?

??2025
?? Gehaltekomitee-datums

Agenda sluit
Komiteevergadering
1 April
25 April, 12:30 – 16:30
29 April
23 Mei, 09:00 – 13:00
15 Augustus?
 5 September, 09:00 – 13:00?
18 September
??10 Oktober, 9:00 – 13:00