????????Studenteondersteunings?dienste?
?
Die Kantoor van die Bestuurder: Studentesake is ? sentrale verwysingspunt vir ? verskeidenheid steundienste op die Tygerberg-kampus. Die Kantoor se funksie is hoofsaaklik om strategiese koers aan te gee en om die verskeie steun- en ontwikkelingsfunksies wat met studentesake verband hou (?soos koshuis- en gemeenskapsondersteuning, psigososiale ondersteuning en studenteontwikkeling) te ko?rdineer.
????
Besoek die Facebook-blad vir onlangse nuus en inligting.