肆客足球

Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Biomediese Ingenieurswese

??????????????????????????????Biomediese ingenieurswese behels die toepassing van konsepte, kennis en die werkswyse van byna alle ingenieursdissiplines om gesondheidsverwante probleme op te los en te verbeter. Biomediese ingenieurs gebruik hulle kundigheid ...?

 
Lees meer >
Hernubare Energie

Die Sentrum vir Hernubare en Vohoubare Energiestudies (Centre for Renewable and Sustainable Energy Studies (CRSES)) ??is 'n sentrale toegangspunt tot Stellenbosch Universiteit vir die algemene area van hernubare energie. Verskeie ...

 
Lees meer >
Sontermiese Energie

Die Sontermiese Energie Navorsingsgroepe ?(Solar Thermal Energ??y Re?search Group(STERG)) is 'n groep wat binne die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese gesetel is en geaffilieer is met die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare ...

 
Lees meer >

Vibrasie en Geraas

?Die Vibrasie en Geraas groep (Sound and Vibration Research Group (SVRG)) is binne die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese gesetel. Die groep het bewese kundigheid, toerusting en laboratoria fasiliteite ...??

 
Lees meer >
Megatronika, Outomatisasie en Ontwerp

?Die Megatronika, Outomatisasie en Ontwerp navorsingsgroep fokus op produkontwerp en?? verv??aardigingstelsels wat be-?heerders, sensors, aktueerders en/of meganismes, soos herkonfigureerbare vervaardigingstelsels ...

 
Lees meer >
Materiaalingenieurswese

?Die Materiaalingenieurswese-groep werk met ?verskeie nasionale en internasionale instansies in die veld van materiaalingenieurswese. Die vlak van kontak wissel van volledig befondsde navorsingsprojekte regdeur tot gedeeltelike befondsing ...

 
Lees meer >