???????Adviseurende
Raad?
?Prof Stephen Forsythe?Afgetrede Professor in Mikrobiologie, Nottingham Trent UniversiteitSkrywer van “The Microbiology of Safe Food". ? | |
? | Prof Mieke UyttendaeleDepartement van Voedselveiligheid en VoedselKwaliteit, Universiteit van Ghent |
| ?Prof Wilhelm H?oltzapfelPresident van die "International Com????mission on Food Microbiology and Hygiene?" |
???????Tegniese Kundiges
? | Prof Frank ?Devlieghere?Departement van Voedselveiligheid en VoedselKwaliteit, Universiteit van Ghent Hy is die ko?rdineerder van die na-akademiese kursus 'Kwaliteitsversekering in die voedselbedryf' en 'Verpakking van voedselprodukte'. Hy sorg dat die navorsings- en opvoedingsaktiwiteite van die universiteit relevant bly deur 'n noue samewerking met die voedselbedryf en sy verskaffers sowel as met die regering. |
? | Prof? James Lindsay?Senior Nasionale Programleier, Voedselveiligheid en Kwaliteit, "USDA", VSA Hy hou toesig oor en ko?rdineer die "USDA" nasionale en internasionale navorsingsprojekte oor voedselveiligheid.? |
? | Prof Larry BeuchatUitnemende navorsingsprofessor en afgetrede direkteur van die Sentrum vir Voedsel-veiligheid, Universiteit van Georgia, VSA? |
? | Prof Pier Sandro CocconcelliVoorsitter van Voedselmikrobiologie aan die "Università Cattolica del Sacro Cuore" (UCSC) Hy is die Rektor se afgevaardigde vir die internasionaliseringsprojekte van dieselfde universiteit en die president van die "Centre for Higher Education Internationalisation" (CHEI) by UCSC, wat navorsing, opleiding en beleidsanalise bevorder en uitvoer om die internasionale dimensies van ho?r onderwys te versterk. |
? | Prof Pieter SwartEmeritus Professor in Biochemie , Departement van Biochemie, Universiteit Stellenbosch Hy spesialiseer in voedselbiochemie.? |