肆客足球

Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Belasting op Toegevoegde Waarde ("BTW")

 

?

Universiteit Stellenbosch (US) is vir BTW geregistreer (registrasienommer 4920118959).

Hierdie beleid maak voorsiening vir die finansi?le riglyne soos bepaal deur die BTW-wet wat van toepassing is wanneer die US 'n eis vir BTW instel, die metode waarvolgens 'n kostepunt se BTW-eispersentasie bepaal word, asook die uitreiking van fakture.?