肆客足球

Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsingsfinansiering

?Die Afdeling Finansies poog om die navorsingsgemeenskap met finansi?le advies, bestuursteun, asook verslagdoenings- en ouditsteun by te staan.

Dienste wat aangebied ?word, sluit in:

  • Ondersteun en adviseer projekleiers met:
    • die samestelling van projekbegrotings en navorsingsvoorstelle (ingesluit NIH, EU, USAID en DST),
    • die finansi?le aspekte van navorsingskontrakte en -toelaes
  • Finansi?le en kontraktuele bestuur van geborgde navorsingstoelaes
  • Bestuur en fasilitering van koppelvlakke tussen die navorsingsomgewing en die Afdeling Finansies & Navorsingsontwikkeling
  • Skakeling met nasionale en internasionale befondsingsinstellings
  • Samestelling van bestuursverslae en -projeksies
  • Samestelling van finansi?le state asook state wat aan die vereistes van borge en/of internasionale finansi?leverslagdoen-standaarde (IFRS) voldoen
  • Voorbereiding van ouditbedryfsdokumentasie en skakeling met ouditeure