肆客足球

Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kostepunte

??

????

Definisie en doel van ? kostepunt

? Kostepunt word gebruik om ? poel van fondse vir ? spesifieke doel te definieer.  ? Kostepunt word aan ? spesifieke organisatoriese eenheid binne die universiteit gekoppel.  Verskillende eienskappe word aan ? kostepunt gekoppel wat belangrik is vir finansi?le verslagdoening.