Maties: Pages_肆客足球 /afrikaans/maties/Pages/Forms/AllItems.aspx RSS feed for the Pages list. Fri, 27 Jun 2025 15:03:18 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Maties: Pages_肆客足球 /afrikaans/maties/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/maties/Pages/Forms/AllItems.aspx Teacher_肆客足球 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=237 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:
?????????????????????????????

Hulpbronne

]]>
System Account Thu, 07 May 2020 12:00:28 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=237
Fees-StudyFees_肆客足球 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=35 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:

*beraamd; onderhewig aan goedkeuring van begroting teen einde 2025.

Hierdie bedrae is nie van toepassing op internasionale studente nie, uitgesonderd internasionale studente met geldige permanente verblyfreg in Suid-Afrika en internasionale studente met vlugtelingstatus - klik hier om na Universiteit Stellenbosch Internasionaal se webtuiste geneem te word. 

Hieronder volg 'n verteenwoordigende uittreksel uit die Universiteit se onderrigprogram-aanbod met die benaderde studiegeld per jaar, soos van toepassing in 2026. Onthou asseblief dat dit net benaderde syfers is om 'n aanduiding te gee van wat die studiegeld ongeveer kan beloop. U kan ook 'n kwotasie saamstel om 'n meer akkurate aanduiding te kry ¨C verwys na die skakel bokant die tabel hieronder.

Let asseblief daarop dat studieverwante addisionele bedrae bekend as Modulekoste , bereken volgens 2026-bedrae met die jaarlikse verhoging, hieronder ingesluit is; departemente mag die bedrae op grond van akademiese behoefte wysig. Boekegelde (doen navraag by akademiese departemente), ledegeld vir akademiese en ander verenigings (R20 - R5 671), PSO-gelde vir privaatstudente (R400), huisgelde vir koshuisstudente (R725) en parkeergelde is uitgesluit.

Vir meer besonderhede oor studiegelde, raadpleeg die Jaarboek 2025, Deel 3, Studentegelde waarin die beraamde studiegeld vir sekere voorgraadse en nagraadse programme verskyn.

'n Kopie van die Jaarboek is beskikbaar aanlyn.

Vra 'n meer gespesifiseerde Voorlopige Verklaring van Gelde / Kwotasie aan (Voorgraads en Nagraads, alle jare van registrasie)


?
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 22:00:54 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=35