肆客足球

Genetics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Biologie

??124 (16) Selbiology (3L, 3P)

Oorsprong en vroe? geskiedenis van lewe. Sitologie. Selchemie, biologiese membrane en sellulêre respirasie. Vaslegging, oordrag en uitdrukking van genetiese inligting. Evolusie.?

Verantwoordelike departemente: Biochemie, Genetika en Plant-en Dierkunde


Module ko?rdineerder: Dr A Flemming

Dosente:

Sitologie (Prof JH van Wyk, Prof S van der Heyden)

Biochemie (Prof E Strauss, Dr N Verhoog)

Genetika (Me M Engelbrecht, Dr B Koehler van Asch)

Evolusie (Prof J le Roux, Prof A Ellis)


154 (16) Funksionele Biologie (3L, 3P)

Plantanatomie en -morfologie; fotosintese; waterverhoudings; vervoer in plante; plant- minerale voeding; groei en ontwikkeling; reaksies teenoor die omgewing. Funksionele biologie van diere. Inleiding to biotegnologie.

Verantwoordelike departemente: Plant-en Dierkunde en Genetika

N Biologie 124 en N Chemie 124, 144?


Module ko?rdineerder: Dr A Flemming

Dosente:

Vorm & Funksie van plante (Prof A Valentine, Prof N Makunga)

Vorm & Funksie van diere (Dr A Flemming, Prof T Wossler)

Biotegnologie (Dr B Loedolff, Dr J Lloyd)