肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

??NNS-ge?valueerde Navorsers

??????????????????????Die groot aantal NNS-ge?valueerde? navorsers aan die Universiteit Stellenbosch ?getuig van die Universiteit se wêreldstandaard in navorsing. 

Behalwe vir navorsingsuitsette, word die kwaliteit en impak van navorsing aan tersi??êre instellings in Suid-Afrika gereflekteer in die aantal gegradeerde navorsers soos ge?dentifiseer deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) graderingsisteem.

?Die NNS-graderingsisteem is 'n ?maatstaf stelsel waardeur individue wat die hoogste standaarde van navorsing toon, sowel as diegene wat sterk potensiaal wys as navorsers, deur 'n uitgebreide netwerk van Suid-Afrikaanse en internasionale eweknie-evalueerders ge?dentifiseer word. ?Graderings is gebaseer op die kwaliteit en impak van onlangse navorsingsuitsette (oor 'n agt-jaar periode). ??

Die mees kenmerkende kategorie? is: 

  • A - vir navorsers wat as wêreldleiers in hul veld beskou word; 
  • B - vir navorsers wat aansienlike internasionale erkenning geniet van hul eweknie?; 
  • C - vir navorsers wat as gevestig in hul veld beskou word; en 
  • P - vir jong navorsers met ?besondere potensiaal wat ?waarskynlik toekomstige internasionale leiers in hul veld sal word. 

Toekennings is geldig vir 'n periode van ses jaar. ???

?

Contact:

user.png Aasima Gaffoor

phone-call.png 021 808 9004?