????????

???? e-Matieland is 'n kwartaallikse nuusbrief van die Universiteit Stellenbosch (US) wat per e-pos gestuur word aan alumni en donateurs wat daarop inteken. Dit is in Afrikaans én Engels beskikbaar, en kan ook aanlyn gelees word (klik op die foto regs). Die nuusbrief hou alumni en donateurs op hoogte van die jongste US-nuus – hoe die Universiteit deur sy navorsing, leer en onderrig, en sosiale impak uiting gee aan sy visie om inklusief, innoverend en toekomsgerig te wees. e-Matieland word aan sowat 90 000 intekenaars per e-pos gestuur. Klik hier ?om in te teken.

LEES

e-Matieland IN SY NUWE BAADJIE?

Herfs 2017

Somer 2016

Lente 2016

Winter 2016?

Somer 2016?

Somer 2015?

Lente 2015

Winter 2015?

?


 

?
??REDAKSIONELE KANTOOR
Redakteur: Ilse Arendse
Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak XI, Matieland 7602
Tel: +27 (0)21 808 4639
E-pos: ilsea@sun.ac.za
?VERSPREIDING
Malena Fourie
Tel: +27 (0)21 808 2709/10
Faks: +27 (0)21 808 4122
E-pos: alumni@sun.ac.za??
??

?