肆客足球

Paediatrics and Child Health
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?

Ons Departement aanvaar volle verantwoordelikheid vir die kinders en pasgebore babas wat aan ons sorg toevertrou word.

Ons verbind ons tot die bevordering van kindergesondheid deur:

  • Pasi?ntesorg

  • Voor- en nagraadse onderrig

  • Relevante navorsing

Hierdie belange word gerugsteun deur die Departement se 3 dienskomponente:

  • Algemene Pediatriese Dienste

  • Gemeenskapspediatrie en Kindergesondheid

  • Neonatale Dienste