Universiteit Stellenbosch: Notices_肆客足球 /afrikaans/Lists/notices/AllItems.aspx RSS feed for the Notices list. Mon, 29 Apr 2024 10:48:01 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Universiteit Stellenbosch: Notices_肆客足球 /afrikaans/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/Lists/notices/AllItems.aspx CIRCoRe-konferensie: Sperdatum vir indiening van opsommings verleng tot 29 April 2024_肆客足球 /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1915 Page Content:

Die Universiteit Stellenbosch (US) bied binnekort ˇŻn konferensie, getiteld ˇ°Kontroversie oor die gebruik van ras en ander menslike kategoriserings in die Suid-Afrikaanse ho?ronderwyssektorˇ±, aan. Hierdie konferensie word van 12 tot 13 Junie 2024 by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gehou en word deur die CIRCoRe-werkstroom IV: Ras, Menslike Kategorisering en Wetenskap (RMKW) gere?l.

Die konferensie het ten doel om die saak vir die gebruik van menslike groepbeskrywers in die wetenskappe te ondersoek met die fokus op die gebruik van ras en die gepaardgaande probleme. Dit sluit probleme soos die twyfelagtige gebruik van ras in verskillende vakkundige omgewings in die sosiale en natuurwetenskappe van antropologie tot forensiese wetenskap in. Die konferensie wil verder ook die rol van verouderde sienings oor mense en hulle groeperings in die voortbestaan van wetenskaplike rassisme in Suid-Afrika ondersoek.  

Besonderhede: 
12-13 Junie 2024
09:00-17:00
STIAS-konferensiesentrum, Stellenbosch

Navrae: rhcs@sun.ac.za

Versoek vir die indiening van referate
Klik hier? om na die versoek vir die indiening van referate te gaan.

Indiening van opsommings 
Sperdatum vir indiening: 29 April 2024 
Bekendmaking van aanvaardings: 10 Mei 2024
Rig voorleggings aan die re?lingskomitee van die RMKW-konferensie by die volgende e-posadres: rhcs@sun.ac.za.

Registrasie en koste
  • Voltydse akademiese personeel by 'n Suid-Afrikaanse universiteit: R1 500
  • Postdoktorale genote, studente, deeltydse akademiese personeel en navorsingsgenote: R1 000
  • Nie-akademiese personeel: R1 000
  • Algemene publiek: R1 000
Daar is 'n beperkte aantal sitplekke beskikbaar vir hierdie konferensie. Betalingsbesonderhede sal aan suksesvolle aansoekers gestuur word.

 


Page Image:
Staff Only: No
Visibly Featured: SU Main List
Published Date: 4/18/2024
Enterprise Keywords: CIRCoRe
GUID Original Article: 468A074D-5594-414C-933A-5CE8ED42A04B
Is Highlight: No
Opsomming: CIRCoRe-konferensie: Sperdatum vir indiening van opsommings verleng tot 29 April 2024
Summary: CIRCoRe Conference: Deadline for submission of abstracts extended to 29 April 2024
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete
]]>
System Account Thu, 18 Apr 2024 10:41:34 GMT /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1915
STUDENTETERUGVOER: Opkomende Einde van Semester Studenteterugvoerperiode ¨C 13-24 Mei 2024_肆客足球 /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1916 Page Content:

?

Teen hierdie tyd is baie waarskynlik bewus van die verbeterde studenteterugvoerstelsel. Ons stel Blue Explorance bekend, die nuutste iterasie waardeur waardevolle studenteterugvoer ingesamel word. Blue Explorance is vir die Mid-Semester-terugvoertydperk (18 Maart 2024 ¨C 12 April 2024) uitgerol, met aktivering oor die meeste voorgraadse modules. Die uitrol van die stelsel was nie sonder uitdagings nie, maar beduidende pogings word aangewend om dit voor die volgende rondte van terugvoer aan te spreek.

Soos die semester eindig, bou afwagting op vir die komende einde van die semester studenteterugvoertydperk (13-24 Mei 2024) - 'n deurslaggewende geleentheid vir studente om hul menings en ervarings oor hul onderrig, leer en assessering uit te spreek. Hierdie tydperk dien as 'n waardevolle meganisme om kommunikasie tussen studente en personeel te bevorder, wat konstruktiewe dialoog moontlik maak wat daarop gemik is om die algehele leeromgewing te verbeter.

Verskille tussen mid-semester en einde van semester-terugvoergeleenthede:

Mid-semester terugvoerEinde van die semester terugvoer
  • terugvoer is formatief
  • resultate sal slegs met die dosent(e) van die module gedeel word
  • opname-instrument bestaan uit drie oop vrae
  • bedoeling is om aanduidings te verskaf van hoe studente vorder in 'n betrokke module en hoe studenteleer in die res van daardie module verbeter kan word
  • ekwivalent van die huidige formele terugvoer
  • opname-instrument gebruik 'n opname van agt vrae met Likert-skaal-antwoorde
  • resultate sal met die dosent en sy/haar Lynbestuur gedeel word

 

Soos die komende terugvoertydperk nader, word studente sowel as dosente aangemoedig om aktief deel te neem en betrokke te raak by hierdie samewerkende proses. Deur oop kommunikasie en 'n kultuur van terugvoer te bevorder, kan die US voortdurend ontwikkel en streef na uitnemendheid in onderrig, leer en assessering.

Kontak asseblief die Studenteterugvoerkantoor deur 'n e-pos te stuur na stv@sun.ac.za, indien u enige vrae het.?


Page Image:
Staff Only: No
Visibly Featured: Staff Snippet
Published Date: 4/23/2024
Enterprise Keywords: Explorance
GUID Original Article: F7FFA9D7-A28A-4795-A37A-B4C3CDC6301A
Is Highlight: No
Opsomming: Soos die semester eindig, bou afwagting op vir die komende einde van die semester studenteterugvoertydperk (13-24 Mei 2024) - 'n deurslaggewende geleentheid vir studente om hul menings en ervarings oor hul onderrig, leer en assessering uit te spreek.
Summary: As the semester winds down, anticipation builds for the upcoming end of semester student feedback period (13-24 May 2024)ˇŞa crucial opportunity for students to voice their opinions and experiences regarding their teaching, learning and assessment.
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete
]]>
System Account Tue, 23 Apr 2024 08:30:48 GMT /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1916