STUDENTE VRAE EN ANTWOORDE > PERSONEEL VRAE EN ANTWOORDE > INTERNASIONALE STUDENTE > NAGRAADSE STUDENTE > NAVORSERS > FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE > ARTLA > COVID-19-INFEKSIES > COVID-19-INENTINGS >

COVID-19 (Koronavirussiekte 2019)

Die Universiteit Stellenbosch (US) hou die gebeure rondom die uitbreking van die koronavirussiekte (COVID-19, veroorsaak deur die nuwe koronavirus SARS-CoV-2) wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as ’n wêreldwye pandemie verklaar is, baie fyn dop.

Ons COVID-19-gebeurlikheidskomitee, wat in Februarie op die been gebring is, is uitgebrei tot ’n oorhoofse Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting. Dié liggaam ontvang insette van ’n mediese advieskomitee en sewe werkstrome: studentedienste; personeel; leer en onderrig; kommunikasie, gemeenskapsimpak en eksterne betrekkinge; kampusbedrywighede; finansi?le en regsaangeleenthede; asook navorsing.

Ons doen alles moontlik om te sorg dat ons studente hul akademiese jaar kan voltooi en dat die Universiteit volhoubaar bly.

Bly op hoogte van die jongste nuus wat via ons amptelike kommunikasiekanale oorgedra word.

Kommunikasie en Kampusnuus

Terugkeer na die kampus
Staff | 24 Junie 2022
Leer- en onderrigre?lings vir die tweede semester
Students | 24 Junie 2022
COVID-19 Jongste nuus
Personeel en studente | 19 April 2022
Re?lings vir 2022
Studente | 28 Januarie 2021
Sê jou sê oor beoogde inentingsre?l
Personeel en studente | 8 Desember 2021
Institusionele COVID-19-inentingsre?l
Personeel en studente | 30 November 2021
Bekendmaking van nuwe B.1.1.529-variant (Omikron)
Personeel en studente | 29 November 2021
Die soektog na koronavirusvariante
Personeel en studente | 29 November 2021
Re?lings vir terugkeer na die werkplek
Personeel | 17 November 2021
Planne om terug te keer kampus toe
Personeel | 6 Oktober 2021
Raad beveel dringende ontwikkeling van inentingsre?l
Personeel & Studente | 1 October 2021
Saam vorentoe: Ons kies inenting
Personeel | 15 September 2021
Ons kies inenting
Studente | 15 September 2021
Verlig kommer oor COVID-19
Personeel & Studente | 14 September 2021
Beroep op entstofsolidariteit
Personeel | 10 September 2021
Inenting 'n prioriteit
Personeel & Studente | 30 Augustus 2021
Kry jou inenting nou!
Personeel & Studente | 24 Augustus 2021
Voorspoed vir tweede semester
Studente | 10 Augustus 2021
Planne vir die tweede semester
Personeel & Studente | 29 Julie 2021
COVID-19-inentingsgeleenthede vir personeel ouer as 35
Personeel | 26 Julie 2021
Dringende besluit oor A4-assesserings
Personeel & Studente | 2 Julie 2021
Jongste nuus oor assesserings
Studente | 13 Julie 2021
Nuus: Bykomende assesserings- (A4-)geleentheid
Personeel & Studente | 6 Julie 2021
Jongste oor assesserings en semesterdatums
Personeel & Studente | 2 Julie 2021
Implikasies van aangepaste COVID-risikovlak 4 vir US
Personeel & Studente | 28 Junie 2021
Bykomende assesseringsgeleentheid (A4)
Studente | 23 Junie 2021
Implikasies van COVID risikovlak 3 vir US
Personeel & Studente | 17 Junie 2021
Onmiddellike stappe om die verspreiding van COVID-19 te stuit
Studente | 10 Junie 2021
Die implikasies van COVID-riskovlak 2 vir die US
Personeel & Studente | 4 Junie 2021
Rekenaargebruikersareas en studeeruimte: verlengde werksure
Studente | 28 Mei 2021
Terugvoer van die IKBV
Personeel & Studente | 17 Mei 2021
Terugvoer van die IKBV
Personeel & Studente | 23 April 2021
Terugvoer van IKBV
Personeel & Studente | 25 Maart 2021
Databondels aan studente
Studente | 19 Maart 2021
Internettoegang en selfoondata vir die 2021 akademiese jaar
Studente | 4 Maart 2021
All systems go for academic year 2021 at SU
Personeel & Studente | 26 February 2021
Planne vir die eerste semester
Personeel & Studente | 19 Januarie 2021
A4-assesserings
Studente | 12 Januarie 2021
Implikasies van Vlak 3 vir die US
Studente | 30 Desember 2020
Opvolg-Kennisgewing: A4-Assesserings in Jan/Feb 2021
Studente | 23 Desember 2020
Belangrike re?lings vir A4-asseserings in Januarie/Februarie 2021
Studente | 22 Desember 2020
Toelating tot A4-Eksamens in Januarie/Februarie 2021
Studente | 1 Desember 2020
Akademiese scenario vir 2021 & A4-assesserings
Studente | 27 November 2020
Bevestig selnommer weer om databondel vir Desember 2020 te verseker
Studente | 6 November 2020
Hybrid-gradeplegtigheidsmodel beplan vir Desember 2020
Studente | 4 November 2020
November/Desember 2020 assesseringstydperk & A4-assesserings in 2021
Studente | 28 Oktober 2020
Onverantwoordelike gedrag kan jou akademiese jaar in gevaar stel
Studente | 16 Oktober 2020
VLAK 1: Re?lings vir die res van die akademiese jaar
Studente | 23 September 2020
Databondels vir Oktober en hoe om kwarantyn met daaglikse kontrole te vermy
Studente | 16 September 2020
Werkre?lings, uitbranding, e-pospraktyke en binnelandse reis
Personeel | 08 September 2020
Assesserings en beurtkrag
Studente | 05 September 2020
Belangrike Inligting: Vlak 2-re?lings en ander sake
Studente | 28 Augustus 2020
Databondels, aanvangstye vir toetse, terugkeer na koshuise en rentevakansie
Studente | 13 Augustus 2020
Verdere aansoeke om na die kampus terug te keer en toegang tot kampusfasiliteite en -dienste te kry
Personeel | 4 Augustus 2020
US stel maatre?ls vir verpligte verlof in
Personeel | 28 Julie 2020
Jongste inligting: Aanlynmodules en addisionele assesserings
Studente | 3 Julie 2020
Noodroete vir indiening van assesserings en jongste inligting
Studente | 26 Junie 2020
Studente in uitdagende tuisomgewings kan aansoek doen om terug te keer
Studente | 25 Junie 2020
Julie-databondels, terugkeer van studente, en akademiese re?lings
Personeel en Studente | 15 Junie 2020
Bykans 2020 se halfpadmerk en terugkeer na US-kampusse
Personeel en Studente | 10 Junie 2020
U nagraadse studies is baie belangrik in die stryd teen COVID-19
Nagraadse Studente | 05 Junie 2020
Implikasies van vlak 3-risiko-aanpassing vir US-koshuise
Studente | 29 Mei 2020
Wat die vlak 3 risiko-aanpassing vir die US behels en betalingsverligtingmaatre?ls
Ouers en Voogde | 25 Mei 2020
Wat die vlak 3 risiko-aanpassing vir die US behels en betalingsverligtingmaatre?ls
Studente | 25 Mei 2020
Opdatering oor konnektiwiteit en studentegeld
Studente | 11 Mei 2020
Nuwe gesondheidswebwerf en herintegrasie van personeel
Staff | 11 Mei 2020
Jongste inligting na die tweede week van aanlyn-leer-en-onderig
Personeel | 30 April 2020
Vordering na week 2 van aanlyn-leer-en-onderig
Studente | 30 April 2020
JHersiene MH-dokumente om verlof-, prestasie- en dissiplinêre proses te bestuur
Personeel | 28 April 2020
Nuutste verwikkeling: Aanlynleer en koshuis kansellasies
Studente | 24 April 2020
Boodskap van die Rektor
Personeel en Studente | 24 April 2020
Boodskap van die Rektor
Personeel en Studente | 21 April 2020
Finale geleentheid om toegang tot skootrekenaars vir aanlynleer te kry
Studente | 21 April 2020
Belangrike inligting vir aanlynleer in die tweede kwartaal
Studente | 17 April 2020
Nuus@Stellenbosch: Ons begin ’n nuwe hoofstuk met vertroue
Personeel | 17 April 2020
Boodskap van die Rektor
Ouers en Voogde | 9 April 2020
Boodskap van die Rektor
Personeel en Studente | 8 April 2020
Aanlyn-onderrig in die tweede kwartaal en hersiene akademiese kalender
Personeel | 8 April 2020
Hersiene akademiese kalender en aanlynverbinding in 2020
Studente | 8 April 2020
Studente-administrasie en -dienste in die konteks van COVID-19
Studente | 7 April 2020
Uitreiking van gradedokumente
Studente | 6 April 2020
Uitreiking van gradedokumente en virtuele toekenning van kwalifikasies
Studente | 31 Maart 2020
Sakevoortsetting vir US gedurende tydperk van algehele inperking
Personeel | 26 Maart 2020
US se re?lings vir SA se tydperk van algehele inperking
Studente | 26 Maart 2020
COVID-19: Toegang tot aanlynleer en ondersteuningsdienste vir studente
Studente | 23 Maart 2020
COVID-19: Ondersteuning vir aanlyn onderrig en assessering
Personeel | 23 Maart 2020
Posisieverklaring en REC riglyne oor navorsing in die tyd van COVID-19
Personeel en Studente | 22 Maart 2020
Nuwe re?lings vir die uitreiking van gradeplegtigheid-dokumente
Personeel en Studente | 20 Maart 2020
US bevestig die eerste positiewe COVID-19 geval
Personeel en Studente | 19 Maart 2020
Personeelre?lings rakende die uitbraak van COVID-19
Personeel | 17 Maart 2020
US skort lesings op van 17 Maart en sal voort gaan vanaf 30 Maart 2020 met aanlyn onderrig
Personeel | 16 Maart 2020
Versoek om US akkommodasie te ontruim
Studente | 16 Maart 2020
Maart/April 2020-gradeplegtighede en verdere re?lings
Graduandi | 13 Maart 2020
Maart / April 2020 gradeplegtigheid gekanseleer
Graduandi | 13 Maart 2020
COVID-19: US stel belangrike voorsorgmaatre?ls in
Personeel en Studente | 13 Maart 2020

US Protokolle en Dokumente

COVID-19-eksamenprotokolle

17 Mei 2022

Riglyne vir internasionale reise

13 April 2021

A2- en A3-eksamens onder toesig (November en Desember 2021)

03 November 2021

Kampusgesondheidsdiens: COVID-19-toetsing

1 Julie 2021

Protokol vir kommunikasie van personeel / sterftes by studente

28 April 2021

Protokol vir die Aanmeld van ? Covid-positiewe Geval

30 Maart 2021

Eksterne bronne

COVID-19 gesondheidsnavrae

Stellenbosch-kampus

021 808 3496/3494

Tygerberg-kampus

021 938 9590

Noodnommer vir ná ure

076 431 0305

Publieke hulplyn

0800 029 999

Provinsiale hulplyn

021 928 4102

WhatsApp nommer

060 012 3456