肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Etiekhulplyn

?Die Universiteit Stellenbosch is al ‘n hele paar jaar ingeteken op ‘n onafhanklike etiek-rapporteringslyn vir die anonieme aanmelding van ongerymdhede. Die diens word onafhanklik deur Deloitte bestuur.??

?Etiekhulplyn-kontakbesonderhede ?

Tel:        0800 204 549
Fak:       0800 007 788.
E-pos:   sun@ethics-line.com
Web:     www.tip-offs.com