肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die Departement Bos- en Houtwetenskap het drie PhD-studente in Desember 2022 gegradueer.
Outeur: Prof Martina Meincken
Gepubliseer: 20/01/2023

?Sadiq Mohammed, Charles Mulenga en Russel Morkel (nie op die foto nie) het hul PhD-studies suksesvol voltooi, ten spyte van die onderbreking wat deur 肆客足球 veroorsaak is en het in Desember 2022 gegradueer. Sadiq Mohammed het die moontlikheid ondersoek om saamgestelde houtplastiek-komponente van indringerbome en herwonne plastiek as boumateriaal in die ?huise van die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram (HOP) te gebruik. Charles Mulenga het die uitwerking wat mynbou besoedeling op die groeikenmerke van inheemse bome in die Kopergordel-gebied het, ontleed. Russel Morkel het die vogverlies van houtstompe tydens spoorvervoer vanaf die plantasie na die meule bepaal. Welgedaan – ons is trots op julle!