肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
UCM Lede woon Belgiese Konferensie by
Outeur: Riaan Combrinck
Gepubliseer: 13/03/2018

?Prof Billy Boshoff, Dr Riaan Combrinck en Mnr Yaseen Khan het die 2de internasionale RILEM/COST konferensie op vroe?r ouderdom krake en diensbaarheid in sement gebaseerde materiale en strukture bygewoon tussen 12 en 14 September 2017 in Brussels, Belgi?. Beide Riaan en Yaseen het artikels voorgedrae wat goed ontvang is. Riaan se artikel is ook gekies vir publikasie in die wel bekende joernaal Construction and Building Materials. Die konferensie het ook gedien as ? goeie geleentheid om medenavorsers in die veld van plastiese krake in beton te ontmoet en mee te sosialiseer.

Foto (agterste ry van links): Dr Riaan Combrinck (2de), Prof Billy Boshoff (3de) en Mr Yaseen Khan (5de)