肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Trilaterale NW-US-UHH-program vir personeelontwikkeling en -mobiliteit 2024

?Personeel van die Universiteit Stellenbosch word genooi om aansoek te doen vir vanjaar se aflewering van die trilaterale program vir personeelontwikkeling en -mobiliteit by die Universit?t Hamburg. 

Die program ondersoek dié keer die integrasie van volhoubaarheid by alle ho?ronderwysinstellings. Die doel van die driesydige program, met die Universit?t Hamburg, die Universiteit Stellenbosch en Northwestern-universiteit as vennote, is om personeel se persoonlike ontwikkeling aan te moedig en tot 'n internasionale siening van volhoubaarheid op kampus sowel as in die wyer samelewing by te dra.

Vir verdere inligting, gaan na https://www.sun.ac.za/english/SUInternational/Pages/Hamburg-staff-development-2024.aspx.

Reisdatums: 9-13 September 2024

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Mei 2024